{"title":"Kussingslope","description":"\u003cdiv style=\"text-align: left;\"\u003e\u003cimg src=\"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Puzzle_ab0ab54f-3b64-432e-8b9c-74681e022530_240x240.jpg?v=1772546455\" style=\"margin-bottom: 16px; float: none;\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cp style=\"text-align: left;\"\u003eEk en my hond hou ewe veel van kussings - ek het 'n groot en duur versameling gehad wat die een na die ander ontplof het... jy weet? Na vier lang jare, kon ek stadig weer kussings begin huis toe bring - eers net vir kort rukkies, en later langer. Deesdae leef my hond en my kussings in vrede saam. Jay!\u003c\/p\u003e\n\u003cp style=\"text-align: left;\"\u003eEk het nog altyd na kussings gesoek wat op hul eie oulik genoeg was om vir iemand (net een) as geskenk te gee. So, hier is dit nou!  \u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"sitplek-kussingsloop-groen","title":"Sitplek kussingsloop - groen","description":"\u003cp\u003eHierdie tipe woud-groen is gepas vir elke seisoen - met 'n tikkie suurlemoen-geel wat ewe tuis in die lente en herfs is. As jy begin kans sien om jou wilde kant so bietjie los te laat, maar nog nie in volle swang nie, is hierdie 'n goeie opsie. Aan die een kant is Kry vir Jou, en aan die ander kant 'n unieke ontwerp. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGrootte: 60cm by 60cm.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eBELANGRIK:\u003c\/strong\u003e Ons verkoop net die kussingoortreksel, sonder kussingbinne (inner). Jy kan 'n kontinentale kussing as \"inner\" koop - dis baie billik geprys by meeste linnewinkels (gewoonlik tussen R60 en R150). Om die binnekant saam te stuur verhoog die risko op skade aansienlik - en dit wil ons nie hê nie! Die kussingbinne is ook baie groot om te verskeep. Ons verpak eerder vir jou die oortreksel netjies en veilig in 'n boksie om die skade-risiko te beperk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir Jou\u003c\/strong\u003e 'n kussingoortreksel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAfhangende van ons voorraadvlakke en bestelvolume kan dit 3 tot 10 werksdae duur om die produk te vervaardig. Ons laat weet jou sodra dit gestuur is. \u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44703903481926,"sku":"K2603G001","price":690.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Scatter_pillow_5.png?v=1774286665"},{"product_id":"sitplek-kussingsloop-sand","title":"Sitplek kussingsloop - sand","description":"\u003cp\u003eSand maak my gelukkig - seesand, riviersand, bousand. Ek het blykbaar ook kleintyd my sandput amper leeg geëet - ek doen dit darem nie meer nie (ek het ook nie meer 'n sandput nie, as jy gewonder het). Hierdie kussing is die perfekte \"business in the front, party at the back\" opsie. Aan die een kant is Kry vir Jou, en aan die ander kant 'n unieke ontwerp.   \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGrootte: 60cm by 60cm.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eBELANGRIK:\u003c\/strong\u003e Ons verkoop net die kussingoortreksel, sonder kussingbinne (inner). Jy kan 'n kontinentale kussing as \"inner\" koop - dis baie billik geprys by meeste linnewinkels (gewoonlik tussen R60 en R150). Om die binnekant saam te stuur verhoog die risko op skade aansienlik - en dit wil ons nie hê nie! Die kussingbinne is ook baie groot om te verskeep. Ons verpak eerder vir jou die oortreksel netjies en veilig in 'n boksie om die skade-risiko te beperk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir Jou\u003c\/strong\u003e 'n kussingoortreksel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAfhangende van ons voorraadvlakke en bestelvolume kan dit 3 tot 10 werksdae duur om die produk te vervaardig. Ons laat weet jou sodra dit gestuur is. \u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44703914655814,"sku":"K2603R002","price":690.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Scatter_pillow_3.png?v=1774286275"},{"product_id":"sitplek-kussingsloop-turkoois","title":"Sitplek kussingsloop - turkoois","description":"\u003cp\u003eHierdie is vir mense wat klaar is met sag en subtiel sit. Jy is oor dit. Jy voel nie meer skuldig om te sit nie, en jy sit waar jy wil. En hoe jy wil. Jy skrik ook nie vir kleur nie, en \"in pas\" of \"bymekaar pas\" is nie dinge waarmee jy tyd mors nie. Jy LEWE. Hoor, hoor! Aan die een kant is Kry vir Jou, en aan die ander kant 'n unieke ontwerp.   \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGrootte: 60cm by 60cm.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eBELANGRIK:\u003c\/strong\u003e Ons verkoop net die kussingoortreksel, sonder kussingbinne (inner). Jy kan 'n kontinentale kussing as \"inner\" koop - dis baie billik geprys by meeste linnewinkels (gewoonlik tussen R60 en R150). Om die binnekant saam te stuur verhoog die risko op skade aansienlik - en dit wil ons nie hê nie! Die kussingbinne is ook baie groot om te verskeep. Ons verpak eerder vir jou die oortreksel netjies en veilig in 'n boksie om die skade-risiko te beperk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir Jou\u003c\/strong\u003e 'n kussingoortreksel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAfhangende van ons voorraadvlakke en bestelvolume kan dit 3 tot 10 werksdae duur om die produk te vervaardig. Ons laat weet jou sodra dit gestuur is. \u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44703927500870,"sku":"K2603T004","price":690.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Scatter_pillow_1.png?v=1774286276"},{"product_id":"sitplek-kussingsloop-salm","title":"Sitplek kussingsloop - salm","description":"\u003cp\u003e\"Ek is hier.\" Dis wat hierdie kussing sê. Jy is ook hier, weet jy dit? Jy is hier en jy is welkom. Bont, wild, vol lewe en lag. Jy hoort hier - kry vir jou 'n kussing wat by jou pas. Aan die een kant is Kry vir Jou, en aan die ander kant 'n unieke ontwerp.     \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGrootte: 60cm by 60cm.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eBELANGRIK:\u003c\/strong\u003e Ons verkoop net die kussingoortreksel, sonder kussingbinne. Jy kan 'n kontinentale kussing as \"inner\" koop - dis baie billik geprys by meeste linnewinkels (gewoonlik tussen R60 en R150). Om die binnekant saam te stuur verhoog die risko op skade aansienlik - en dit wil ons nie hê nie! Die kussingbinne is ook baie groot om te verskeep. Ons verpak eerder vir jou die oortreksel netjies en veilig in 'n boksie om die skade-risiko te beperk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir Jou\u003c\/strong\u003e 'n kussingoortreksel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAfhangende van ons voorraadvlakke en bestelvolume kan dit 3 tot 10 werksdae duur om die produk te vervaardig. Ons laat weet jou sodra dit gestuur is. \u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44703933628486,"sku":"K2603S003","price":690.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Scatter_pillow_2.png?v=1775115071"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/collections\/Scatter_pillow_4.png?v=1775125616","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/collections\/kry-vir-jou-kussings.oembed","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}