{"title":"lekkerEET","description":"\u003cp\u003eSommige dae wil ek 'n hele bak roomys met 'n lepel sit en eet. Gelukkig nie elke dag nie. Maar so nou en dan kort jy soedgoed vir jou siel. Jy kan al die fudge of koekies vir jou self hou, of jy kan dit as klein geskenkies gee. Dis afsonderlik verpak en perfek vir 'n kosblik of handsak wanneer jy reg maak vir lang dag. Of 'n lekker dag \u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e😉\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"fudge-vir-jou","title":"Fudge vir jou","description":"\u003cp\u003eMin dinge herinner my meer aan grootwordjare as my ma se fudge. Veral daardie warm krummels wat sy uit die pot uit gekrap het nadat die pan van vuurwarm versoeking vol was. Dis in die jare voordat ek geweet het van kalorieë, verfynde suiker, en alles wat my lewe as grootmens so inperk... hoe onnodig! \u003cstrong\u003eKry vir jou \u003c\/strong\u003eof iemand waarvan jy hou 'n boksie soet-sonde. Daar is 4 boksies in elke verpakking. Jy kan die 4 boksies meng en pas soos wat jy wil - elke boksie bevat een geur (kondensmelk, sout-karamel, koffie, sjokolade-beskuitjie). Elke boksie het 3 sakkies in met elk 4 blokkies fudge (12 blokkies per boksie, en 48 blokkies in totaal), elke blokkie is so ongeveer 3x3cm. Dis tuisgemaak, daarom mag die blokkies effens van mekaar verskil.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGewone fudge: ook bekend as kondensmelk fudge, stroopsoet en heerlik. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSout-karamel fudge: my gunsteling! Oeg, daardie stoute sout smaak wat agter die soet skuil is al wat ek eintlik ooit wil proe. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKoffie fudge: my ander gunsteling - want koffie is my gunsteling ding om te drink. Bittersoet was nog nooit so lekker nie. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSjokoladebeskuitjie fudge: almal se gunsteling! Toe ek grootgeword het was die blikke in ons huis pal vol van hierdie blokkies - so ek is amper uitgeeet daaraan. Maar duidelik nie die res van die wêreld nie \u003cspan class=\"x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e🙃\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir Jou\u003c\/strong\u003e fudge.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAfhangende van ons voorraadvlakke en bestelvolume kan dit 3 tot 10 werksdae duur om die produk te vervaardig. Ons laat weet jou sodra dit gestuur is. \u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Een van elk","offer_id":44791199727686,"sku":"EGCKS2603#001","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"2 Sjokolade beskuitjie + 1 koffie + 1 soutkaramel","offer_id":44791199760454,"sku":"ESSCK2603#002","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"2 Sjokolade beskuitjie + 1 kondensmelk + 1 soutkaramel","offer_id":44791199793222,"sku":"ESSGC2603#003","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"2 Sjokolade beskuitjie + 1 koffie + 1 kondensmelk","offer_id":44791199825990,"sku":"ESSGK2603#004","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/4_fudge_flavours_small_11_33ca109f-ffd2-41bb-a2ee-feaec635c52a.png?v=1774263514"},{"product_id":"koekies-vir-jou","title":"Koekies vir jou","description":"\u003cp\u003eBella bak vir ons! Sy is beslis nog nie 'n tannie nie, maar baie cool en super talentvol. Hierdie koekies is besonder lekker en tref daardie perfekte balans tussen crunchy en sag. Dis iewers tussen 'n kleinkoekie en 'n kolwyntjie (twee van my gunsteling goed). Maar wees versigtig... as jy dit eers geproe het, is niks ooit weer dieselfde nie. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir Jou\u003c\/strong\u003e koekies!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke boksie bevat twee verpakkings van elke geur. Die \u003cstrong\u003e6 ronde koekies\u003c\/strong\u003e se deursnee is +\/- 8cm en die \u003cstrong\u003e8 brosbrood vierkante\u003c\/strong\u003e is +\/- 4x4cm.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"text-decoration: underline;\"\u003eChoc-chip\u003c\/span\u003e - dit is my gunsteling! Joeg, dis lekker. Dit neem my na 'n droomwêreld waar alles mooi en reg is. (Daar is twee ronde koekies afsonderlik verpak in die boks.)\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"text-decoration: underline;\"\u003eCoffee-choc\u003c\/span\u003e - enigiets koffie kry altyd punte by my. Hierdie is my goeie vriendin se gunsteling, sy wil nie die ander proe nie...ingeval sy dalk iets lekkerdesr ontdek \u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e😉 (Daar is twee ronde koekies afsonderlik verpak in die boks.)\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan style=\"text-decoration: underline;\"\u003eSnickerdoodle\u003c\/span\u003e - my man se gunsteling. Geen wonder nie, want dit proe soos iets tussen 'n pannekoek en appeltert. \u003cem\u003e\"O, my nooi is in 'n nartjie, my man in kaneel...\" \u003c\/em\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e😍 (Daar is twee ronde koekies afsonderlik verpak in die boks.)\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e\u003cspan style=\"text-decoration: underline;\"\u003eBrosbrood\u003c\/span\u003e - jammer, hierdie is die held van alle koekies. Vir altyd. Einde van die storie. Klaar. (Daar is twee groot stukke wat elk in vier kleiner blokkies gesny is, dus vier blokkies in elke sakkie en agt in totaal). \u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAfhangende van ons voorraadvlakke en bestelvolume kan dit 3 tot 10 werksdae duur om die produk te vervaardig. Ons laat weet jou sodra dit gestuur is. \u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45051818803270,"sku":"EK2605#001","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Largecookies_3.png?v=1778836427"},{"product_id":"sjokoladie-brownies","title":"Sjokoladie brownies","description":"\u003cp\u003eBella se brownies is perfek tussen koek en fudge - ryk, intens, met 'n broslaag bo-op. Taai en vullend soos wat jy van 'n opregte brownie verwag. Die blokkies (eintlik blokke) is so 5cmx5cm en soms ook 5cm hoog \u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e😉afhangende van watter deel van die pan jy tref. Maar wees gerus, ons sorg dat elke boksie ewe swaar is. Daar is 6 afsonderlik stukke in elke boksie, en dit is ook afsonderlik verpak sodat jy nie alles op een slag hoef te eet nie (maar jy kan as jy wil...).\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003eDaar is 'n rede waarom mense toustaan vir Bella se brownies. \u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003eKry vir\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e \u003cstrong\u003eJou \u003c\/strong\u003esjokolade brownies.\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003eBinne die boksie: \u003cstrong\u003e6 afsonderlik-verpakte brownies\u003c\/strong\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45076041564230,"sku":null,"price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/2_2be73461-9d6f-4f83-9691-c3b604696e95.png?v=1779464386"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/collections\/Fudge_1.png?v=1778842078","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/collections\/lekkereet.oembed","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}