{"product_id":"corning-ware-potjies","title":"Corning ware potjies","description":"\u003cp\u003eDis hoekom mense in die 1970's almal skraal was - die potjies het nie plek gehad vir ooreet nie. Jy kan net genoeg rys, pampoen, en spinasie maak vir elke mense om 'n skeppie te kry - nie drie of vier nie. Iewers in my kleintyd het ons by iemand geëet wat stowe-vrugte in so bakkie bedien het - dankie tog dit was ook min ;-)\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir jou\u003c\/strong\u003e 'n porsie-potjies. \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOns Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.\u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44782648131654,"sku":"BB2603#010","price":500.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Corning_Ware_saucepans_1.png?v=1774355577","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/corning-ware-potjies","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}