{"product_id":"franse-uiesop-bakkie","title":"Franse uiesop-bakkie","description":"\u003cp\u003eAs arm student was ek deel van my ryk vriende se \"dinner-club\". Vader alleen weet hoekom, want ek kon skaars myself gevoer kry. Ek het gehoop om genoeg geld te spaar voordat dit my beurt is, maar toe is my naam tweede getrek. Nou wat nou? Ek besluit toe om 'n Franse ete voor te berei waar daar tussen elke gang gerook moet word saam met 'n glas Tassenberg-wyn - ek het gehoop dit maak hulle vol genoeg of dronk genoeg om van die kos te vergeet. Ook het ek uitgevind dat uiesop 'n groot Franse ding is en uie goedkoop was. Ek het moontlik 'n ton uie opgekerf. Tot vandag toe kan ek nie die reuk van uie verduur nie. Posttraumatiese stres. (Die res van die spyskaart was slaai ?! en brood)\u003cimg\u003e. Dit was die laaste \"dinner-club\", of hulle het my net nooit weer genooi nie. Heel moontlik. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir jou\u003c\/strong\u003e 'n uiesop-bakkie. \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOns Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cimg\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44782736244806,"sku":"BB2603#022","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/vintage-style_ceramic_French_onion_soup_crock_2.png?v=1774355576","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/franse-uiesop-bakkie","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}