{"product_id":"fudge-vir-jou","title":"Fudge vir jou","description":"\u003cp\u003eMin dinge herinner my meer aan grootwordjare as my ma se fudge. Veral daardie warm krummels wat sy uit die pot uit gekrap het nadat die pan van vuurwarm versoeking vol was. Dis in die jare voordat ek geweet het van kalorieë, verfynde suiker, en alles wat my lewe as grootmens so inperk... hoe onnodig! \u003cstrong\u003eKry vir jou \u003c\/strong\u003eof iemand waarvan jy hou 'n boksie soet-sonde. Daar is 4 boksies in elke verpakking. Jy kan die 4 boksies meng en pas soos wat jy wil - elke boksie bevat een geur (kondensmelk, sout-karamel, koffie, sjokolade-beskuitjie). Elke boksie het 3 sakkies in met elk 4 blokkies fudge (12 blokkies per boksie, en 48 blokkies in totaal), elke blokkie is so ongeveer 3x3cm. Dis tuisgemaak, daarom mag die blokkies effens van mekaar verskil.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGewone fudge: ook bekend as kondensmelk fudge, stroopsoet en heerlik. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSout-karamel fudge: my gunsteling! Oeg, daardie stoute sout smaak wat agter die soet skuil is al wat ek eintlik ooit wil proe. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKoffie fudge: my ander gunsteling - want koffie is my gunsteling ding om te drink. Bittersoet was nog nooit so lekker nie. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSjokoladebeskuitjie fudge: almal se gunsteling! Toe ek grootgeword het was die blikke in ons huis pal vol van hierdie blokkies - so ek is amper uitgeeet daaraan. Maar duidelik nie die res van die wêreld nie \u003cspan class=\"x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e🙃\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir Jou\u003c\/strong\u003e fudge.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAfhangende van ons voorraadvlakke en bestelvolume kan dit 3 tot 10 werksdae duur om die produk te vervaardig. Ons laat weet jou sodra dit gestuur is. \u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Een van elk","offer_id":44791199727686,"sku":"EGCKS2603#001","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"2 Sjokolade beskuitjie + 1 koffie + 1 soutkaramel","offer_id":44791199760454,"sku":"ESSCK2603#002","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"2 Sjokolade beskuitjie + 1 kondensmelk + 1 soutkaramel","offer_id":44791199793222,"sku":"ESSGC2603#003","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"2 Sjokolade beskuitjie + 1 koffie + 1 kondensmelk","offer_id":44791199825990,"sku":"ESSGK2603#004","price":360.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/4_fudge_flavours_small_11_33ca109f-ffd2-41bb-a2ee-feaec635c52a.png?v=1774263514","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/fudge-vir-jou","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}