{"product_id":"groen-fluweel-suzani-baadjie","title":"Groen fluweel Suzani baadjie","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie stop-in-jou-spore baadjie word handgemaak in Indië -\u003c\/span\u003e\u003cstrong\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003estadig, ekovriendelik, kunstig\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e. Die afwerking is duidelik 'n kuns was geslagte lank al deur vaardige hande vloei. Wanneer jy dit aantrek, voel jy soos 'n storie wat vertel moet word. Ek voel jy moet ten minste een so 'n skepping in kas hê. Of twee. \u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xy9tlov x1bhl96m\"\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie baadjie is gemerk \"medium\" - maar die mates word gegee. Meet liewer, ons het al geleer dat groottes grootliks 😉 tussen lande verskil.\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45932632473670,"sku":null,"price":1500.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/8_99a2f112-a8f5-46b3-83d1-757031e2b2c8.png?v=1784996264","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/groen-fluweel-suzani-baadjie","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}