{"product_id":"hout-leesstaander","title":"Hout leesstaander","description":"\u003cp\u003eEk hou van tegnologie en gebruik dit graag. Ek sou nooit op skool geslaag het sonder 'n sakrekenaar nie, en ek is mal oor my foon, rekenaar, WiFi, AI, en wil bitter graag in 'n selfaangedrewe kar ry...eendag. Maar. Ek soek 'n boek met papierblaaie. Ek kan enigiets digitaal lees, behalwe 'n boek. Ek is lief, lief vir boeke met blaaie. 'n Boek met blaaie kry lewe en \"vertel\" 'n storie. Hierdie leesstaander is ook so. Dit vertel 'n storie. Dit het swaargekry, gelag, gehuil, geleer, gewonder, en gedroom - saam met al die boeke wat dit al vasgehou het. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir Jou \u003c\/strong\u003e'n leesstaander met siel.  \u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44903460765766,"sku":null,"price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Bookholder_4.png?v=1776343845","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/hout-leesstaander","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}