{"product_id":"klasieke-asbakkies-copy","title":"Handgedraaide houtbakkies","description":"\u003cp\u003eEk skrik steeds elke keer wanneer hout my asem wegslaan. Vir 'n baaaaaie lang tyd in my lewe het ek alles wat wou-wou hout wees toegeverf. (En jare later met baie moeite weer afgeskuur). My man (by wie se winkel ek die onthougoed gaps) het op 'n kol gesukkel om 'n kassie te verkoop. Hy vat toe van my krytverf om die kassie mee op te kikker. Die verf was skaars droog toe iemand uitasem by die winkel instorm om die kassie (wat minute tevore met 'n vars laag verf aanlyn gelys is) vir sy vrou te koop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\"Dankie tog!\" het die man uitgeroep toe hy hoor die kassie is nog beskikbaar. \"My vrou soek al maande lank so een om af te skuur.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNou ja toe...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir jou\u003c\/strong\u003e 'n oulike houtbakkie. \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOns Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.\u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Small","offer_id":44782733459526,"sku":"BB2603#020","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Large","offer_id":44782733492294,"sku":"BB2603#021","price":90.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Hand-turned_wooden_canister_3.png?v=1774355577","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/klasieke-asbakkies-copy","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}