{"product_id":"klasieke-wekkers","title":"Klasieke wekkers","description":"\u003cp\u003eO, tyd! Wat al hoe vinniger verbygaan hou ouer jy word. My ouma het so 'n klein rooi wekkertjie gehad wat kon toevou in 'n vierkantige omhulsel. As hulle kom kuier het, het die outjie tik-tik-tik op die bedkassie gestaan - sy het nooit daarsonder gereis nie. Daardie geluid herinner my steeds aan my ouma. Snaaks hoe die vinnige verloop van tyd my onrustig maak, maar die tik-tik-tik van elke sekonde eintlik gerustheid bring. Ek mis wekkers. 'n Slimfoon is baie handig en maak 'n mens beslis meer beskaafd wakker as daardie trrrrrrrrrr van 'n opwen wekker. Maar, tog. Mis dit. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir jou\u003c\/strong\u003e 'n wekker. \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOns Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.\u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Blue","offer_id":44782730313798,"sku":"BB2603#016","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Green","offer_id":44782730346566,"sku":"BB2603#015","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/vintage_Westclox_Baby_Ben_2.png?v=1774355577","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/klasieke-wekkers","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}