{"product_id":"klassieke-corning-ware-koffiekan","title":"Klassieke Corning Ware-koffiekan","description":"\u003cp\u003e\u003cimg\u003eUhm. Hierdie Corning Ware-koffieperkoleerders (spesifiek dié met metaalbande\/handvatsels) word as gevaarlik beskou weens ’n massiewe terugroepaksie in 1979 deur die CPSC (Consumer Product Safety Commission) van 18,5 miljoen eenhede. Die epoksie wat die metaalhandvatsel\/tuit aan die glasliggaam heg, kan faal, wat veroorsaak dat dit loskom en warm, skroeiende koffie mors.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie item is dus BAIE skaars :-) en moet BAIE versigtig gebruik word. Ons het mos sedertdien geleer dat koffie nie skroeiend moet wees nie, nè? Sowat 60ºC as ek reg verstaan. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis dan so mooi...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir jou\u003c\/strong\u003e 'n koffiekan. \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOns Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cimg\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44782738997318,"sku":"BB2603#023","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/vintage_Corning_Ware_Blue_Cornflower_6-cup_coffee_percolator_2.png?v=1774355577","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/klassieke-corning-ware-koffiekan","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}