{"product_id":"klassieke-sifonbottel","title":"Klassieke sifonbottel","description":"\u003cp\u003eJulle! Selfs die pypie aan die binnekant van hierdie bottel is van glas...Wow. Dit dateer uit die dae voordat mikroplastiek oral beland het. Ek drink beslis nie genoeg water nie, maar uit hierdie bottel mag ek dalk genoeg inkry. Die teks voorop is fyntjies in geëts - hierdie bottel het my hart gesteel. \u003cimg\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir jou\u003c\/strong\u003e 'n waterbottel. \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOns Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cimg\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44782686568518,"sku":"BB2603#013","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/vintage_soda_syphon_bottle_2.png?v=1774355577","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/klassieke-sifonbottel","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}