{"product_id":"klein-sakkie","title":"Klein sakkie","description":"\u003cp\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xy9tlov x1bhl96m\"\u003eEk weet nie eintlik waarvoor hierdie sakkies gemaak is nie, en ek gee ook nie om nie. Dis vir my so mooi, ek sal oorgenoeg werke daarvoor kry 😁 ek is in elk geval gedurig opsoek na iets om iets in te bêre. Dis ook perfek as deel van 'n geskenk - dalk weet jou vriendin waarvoor ons dit moet gebruik. Laat weet tog as jy uitvind, asseblief. x\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eKry vir Jou\u003c\/strong\u003e 'n katoen deurgestikte sakkie. \u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Red","offer_id":45599582978118,"sku":null,"price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Yellow","offer_id":45599583010886,"sku":null,"price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Blue","offer_id":45599583043654,"sku":null,"price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Smallmakeupbag_2.png?v=1784277718","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/klein-sakkie","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}