{"product_id":"koekies-vir-jou","title":"Koekies vir jou","description":"\u003cp\u003eBella bak vir ons! Sy is beslis nog nie 'n tannie nie, maar baie cool en super talentvol. Hierdie koekies is besonder lekker en tref daardie perfekte balans tussen crunchy en sag. Dis iewers tussen 'n kleinkoekie en 'n kolwyntjie (twee van my gunsteling goed). Maar wees versigtig... as jy dit eers geproe het, is niks ooit weer dieselfde nie. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKry vir Jou\u003c\/strong\u003e koekies!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke boksie bevat twee verpakkings van elke geur. Die \u003cstrong\u003e6 ronde koekies\u003c\/strong\u003e se deursnee is +\/- 8cm en die \u003cstrong\u003e8 brosbrood vierkante\u003c\/strong\u003e is +\/- 4x4cm.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"text-decoration: underline;\"\u003eChoc-chip\u003c\/span\u003e - dit is my gunsteling! Joeg, dis lekker. Dit neem my na 'n droomwêreld waar alles mooi en reg is. (Daar is twee ronde koekies afsonderlik verpak in die boks.)\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"text-decoration: underline;\"\u003eCoffee-choc\u003c\/span\u003e - enigiets koffie kry altyd punte by my. Hierdie is my goeie vriendin se gunsteling, sy wil nie die ander proe nie...ingeval sy dalk iets lekkerdesr ontdek \u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e😉 (Daar is twee ronde koekies afsonderlik verpak in die boks.)\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan style=\"text-decoration: underline;\"\u003eSnickerdoodle\u003c\/span\u003e - my man se gunsteling. Geen wonder nie, want dit proe soos iets tussen 'n pannekoek en appeltert. \u003cem\u003e\"O, my nooi is in 'n nartjie, my man in kaneel...\" \u003c\/em\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e😍 (Daar is twee ronde koekies afsonderlik verpak in die boks.)\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e\u003cspan style=\"text-decoration: underline;\"\u003eBrosbrood\u003c\/span\u003e - jammer, hierdie is die held van alle koekies. Vir altyd. Einde van die storie. Klaar. (Daar is twee groot stukke wat elk in vier kleiner blokkies gesny is, dus vier blokkies in elke sakkie en agt in totaal). \u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan class=\"emoji x1rg5ohu x16dsc37 x19la9d6 x1fc57z9 x6ikm8r x10wlt62 x19co3pv x11tp94h xw4jnvo x1qx5ct2 xfibh0p xiy17q3 x1xsqp64 x1lkfr7t xexx8yu xyri2b x18d9i69 x1c1uobl\"\u003e\u003cspan class=\"xrtxmta x1bhl96m\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAfhangende van ons voorraadvlakke en bestelvolume kan dit 3 tot 10 werksdae duur om die produk te vervaardig. Ons laat weet jou sodra dit gestuur is. \u003c\/p\u003e","brand":"Kry Vir Jou","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45051818803270,"sku":"EK2605#001","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0714\/0137\/3766\/files\/Largecookies_3.png?v=1778836427","url":"https:\/\/kryvirjou.com\/products\/koekies-vir-jou","provider":"Kry Vir Jou","version":"1.0","type":"link"}