1
/
of
3
Plaasstyl botterspaan
Plaasstyl botterspaan
Regular price
R 50.00
Regular price
Sale price
R 50.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Ek koop deesdae by 'n cool tannie plaasbotter, en ek is doodseker sy maak dit nie met so 'n spaan nie - maar my oumagrootjie het. Of dis wat my ma my altyd vertel. Hoe ouer ek word hoe lekkerder is dit om sulke tipe stories te hoor. Oor hoe my ma-hulle in haar oupa en ouma se plaasdam geswem het tot hulle tone stukkend was van die growwe bodem. En hoe hulle dan doodmoeg en honger dik snye varsgebakte brood met botter en vyekonfyt verorber het. Alles self deur haar ouma gemaak. Lekker.
Kry vir jou 'n botterspaan
Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.
Share
