Binneblik
Voete vir 'n vale
Kleintyd het ek altyd onder die kerkbank gaan lê en vir die tannies agter ons se skoene gekyk. Die meeste vroue wat ek ken, love skoene - ek wonder of...

Flop, flop die bult op
Ek het die afgelope naweek ure aaneen nuwe produkte ontwikkel in Kry vir Jou se vier reuke: Woudlig, Bergtop, Droomdag, en Sonsoen. Die reuke is perfek, daarom wil ek dit...

'n Soete storie
Vandat die naam Kry vir Jou in my kop begin speel het as 'n moontlike handelsmerk, wou ek sê: "Kry vir jou 'n koekie!" Maar... om die regte koekie te kry...

'n Stil storie
Daar is so baie dinge in die lewe wat ek wil maar nie kan nie. Goed soos vinnig hardloop, klere maak, Frans praat ... en mediteer. Glo vir my, ek...

Ruik net daar!
Ek is mal oor lekker reuke - dalk maller as die meeste ander mense. Maar hierdie obsessie is moontlik uit trauma gebore, want ek is super reuksensitief. LO (liggaamsoefening) op...

Gepos
Ek hoop nie dit gaan altyd 'n uur vat om een produk te pak nie! Glo darem nie. Dis verstommend hoe vinnig 'n mens vaardighede aanleer. Onthou jy nog hoe...