Collection: Kussingslope

Ek en my hond hou ewe veel van kussings - ek het 'n groot en duur versameling gehad wat die een na die ander ontplof het... jy weet? Na vier lang jare, kon ek stadig weer kussings begin huis toe bring - eers net vir kort rukkies, en later langer. Deesdae leef my hond en my kussings in vrede saam. Jay!

Ek het nog altyd na kussings gesoek wat op hul eie oulik genoeg was om vir iemand (net een) as geskenk te gee. So, hier is dit nou!