1
/
of
3
Retro bankierlamp
Retro bankierlamp
Regular price
R 600.00
Regular price
Sale price
R 600.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Ek het nie as tiener gedroom oor Rivier Phoenix of Jason Priestley nie. My ideaal was 'n man wat tuis is in 'n studeerkamer met 'n Chesterfield-bank, bankierslamp, enorme boekrak en stewige soliedehout-lessenaar. As jy weet, weet jy.
Dis jammer dat Hollywood dieselfde toneel dikwels inspan om te konkel of te moor. Maar al is dit dan nou met 'n effense koue rilling, sal dit altyd vir my 'n mooi prentjie bly.
Kry vir jou 'n bankierslamp.
Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.
Share
