1
/
of
6
Sjokoladie brownies
Sjokoladie brownies
Regular price
R 185.00
Regular price
Sale price
R 185.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Bella se brownies is perfek tussen koek en fudge - ryk, intens, met 'n broslaag bo-op. Taai en vullend soos wat jy van 'n opregte brownie verwag. Die blokkies (eintlik blokke) is so 5cmx5cm en soms ook 5cm hoog 😉afhangende van watter deel van die pan jy tref. Maar wees gerus, ons sorg dat elke boksie ewe swaar is. Daar is 6 afsonderlik stukke in elke boksie, en dit is ook afsonderlik verpak sodat jy nie alles op een slag hoef te eet nie (maar jy kan as jy wil...).
Daar is 'n rede waarom mense toustaan vir Bella se brownies.
Kry vir Jou sjokolade brownies.
Binne die boksie: 6 afsonderlik-verpakte brownies
Share
