Collection: Juwele

My vriendin, Annelie, is 'n regte-egte goudsmit. So, sy is 'n badass cool tannie, nie sommer net 'n gewone cool tannie nie. Ek het al gesien hoe sy permanente juwele aan mense se gewrigte vas swys (nee, nie boeie nie). Ek sal op 'n kol 'n video daarvan neem. Intussen kan jy van haar lieflike velkvryestaal juwele koop - jy weet jy wil 😉 Elke stuk is uniek - so daar is net een van elk.