Collection: Bykomstighede

Ek weet nie van jou nie, maar ek kort altyd 'n sak. Of 'n sakkie. En ek hou van 'n dra-ding met selfvertroue - nie iets wat verdwyn en jammer is om te bestaan nie. Of dit nou juwele, 'n sak, of 'n sleutelhouer is - dit moet lekker wees. En dis wat jy hier kry - lekker dinge.