Skip to product information
1 of 15

Hamba Jeans Comfi Carla Pleather

Hamba Jeans Comfi Carla Pleather

Regular price R 450.00
Regular price Sale price R 450.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Hamba Jeans is by Kry vir Jou beskikbaar - aanlyn, of kom pas aan as jy in Bloemfontein bly of hier deurry. Stuur net vir ons 'n boodskap, dan reel ons die passery. Hierdie broeke word in Suid-Afrika gemaak en ontwerp deur 'n baie cool tannie (net soos die meeste produkte wat jy hier kan kry). Dis super gemaklik, rek en strek in enige posisie, en is perfek vir dans, werk, en kerk! Jy kan dit so formeel of informeel laat lyk soos wat jy verkies. Hierdie broek is nie vol dinge nie - dit maak nes jy smaak. 

Ons het al die groottes as jy wil kom pas, maar as jy 'n kleur soek wat nie op ons rak is nie, sal jy so 'n dag of drie moet wag ❤️Ons sal vir jou 'n boodskap stuur om te laat weet hoe vinnig jy jou boude in 'n hamba sal hê 😉  

Die pleather Hamba's moet verkieslik met die hand in koue water gewas word. Moenie tuimeldroog of stryk nie.

Kry vir Jou 'n Hamba broek. 

Hierdie broeke VLIEG van die rakke af - as jou nommer en/of grootte nie beskikbaar is nie, stuur asb 'n boodskap vir ons by hello@kryvirjou.com sodat ons dit vir jou kan bestel. 

cm 30 32 34 36 38 40 42 44
Waist 70  74 78 83 88 94 100 104
Hip 84 90 92 99 104 110 116 120
Front rise 24 25 26 27 28 29 30 30
Back rise 35.5   36.5   37.5   38.5   39.5   40.5    41.5   41.5  

 

 

Size
Colour
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
44 / Pleather light grey
44 / Pleather light grey
R 450.00/ea
R 0.00
Sold out
R 450.00/ea R 0.00
44 / Pleather dark silver
44 / Pleather dark silver
R 450.00/ea
R 0.00
Sold out
R 450.00/ea R 0.00
44 / Pleather green
44 / Pleather green
R 450.00/ea
R 0.00
Sold out
R 450.00/ea R 0.00
44 / Pleather camel sand
44 / Pleather camel sand
R 450.00/ea
R 0.00
Sold out
R 450.00/ea R 0.00
44 / Pleather ivory white
44 / Pleather ivory white
R 450.00/ea
R 0.00
Sold out
R 450.00/ea R 0.00
44 / Pleather bronze
44 / Pleather bronze
R 450.00/ea
R 0.00
Sold out
R 450.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart