Skip to product information
1 of 4

Ongetemd - gedra jouself opsigtelik subtiel

Ongetemd - gedra jouself opsigtelik subtiel

Regular price R 440.00
Regular price Sale price R 440.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Roomkleurige luiperpatroon met aksentkleure - perfek vir daardie "hier-is-ek-maar-passop-vir-my" dae... Jy mag dit net koop as jy weet waarvan ek praat. Maar moenie te veel daaroor dink nie, dis nie 'n langtermyn verbintenis nie.

Kry vir Jou 'n trui. 

Hierdie produk is beperk en voorraadvlakke word nie noodwendig aangevul nie - maar  nuwe opsies sal beskikbaar wees.

Die mates is van die top self - sodat jy kan sien hoe lank die moue, skouers, en lyfgedeelte is. Omrede die top op 'n plat oppervlak gemeet is, kan dit dalk met so 'n sentimeter of twee verskil, maar jy sal 'n goeie idee kry.

Grootte
Skouer
Bors 
Lengte
Mou
S
52
104
66
57
M
54
106
67
58
L
57
112
68
59


Size
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
S
S
R 440.00/ea
R 0.00
R 440.00/ea R 0.00
M
M
R 440.00/ea
R 0.00
R 440.00/ea R 0.00
L
L
R 440.00/ea
R 0.00
Sold out
R 440.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart