Skip to product information
1 of 6

Koekerig-wild - wees wat jy wil

Koekerig-wild - wees wat jy wil

Regular price R 460.00
Regular price Sale price R 460.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

'n Goeie vriend van my het eendag iemand beskryf as "koekerig-wild" - dit bly een van my gunstelingherinneringe van hom. Hierdie trui lyk vir my so - asof jy gewoonlik ordentlik is, maar gee kans! 

Kry vir Jou 'n trui.

Hierdie produk is beperk en voorraadvlakke word nie noodwendig aangevul nie - maar  nuwe opsies sal beskikbaar wees.

Die mates is van die top self - sodat jy kan sien hoe lank die moue, skouers, en lyfgedeelte is. Omrede die top op 'n plat oppervlak gemeet is, kan dit dalk met so 'n sentimeter of twee verskil, maar jy sal 'n goeie idee kry.

Grootte
Skouer
Bors 
Lengte
Mou
S
52
104
58
48
M
54
106
59
49
L
57
112
60
50

 

Size
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
S
S
R 460.00/ea
R 0.00
R 460.00/ea R 0.00
M
M
R 460.00/ea
R 0.00
R 460.00/ea R 0.00
L
L
R 460.00/ea
R 0.00
R 460.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart