Skip to product information
1 of 5

Dra dinge dubbelsinnig

Dra dinge dubbelsinnig

Regular price R 390.00
Regular price Sale price R 390.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Ek het nog nooit 'n springbok rugbytrui besit nie - jammer tog... maar as jy in die Vrystaat bly is hierdie die perfekte twee-in-een. Jy kan vir die springbokke of die cheetahs skree. In ons huis word daar egter glad nie geskree nie want dit maak ons hond bang. Jammer daaroor ook. 

Kry vir Jou 'n trui.

Hierdie produk is beperk en voorraadvlakke word nie noodwendig aangevul nie - maar  nuwe opsies sal beskikbaar wees.

Die mates is van die top self - sodat jy kan sien hoe lank die moue, skouers, en lyfgedeelte is. Omrede die top op 'n plat oppervlak gemeet is, kan dit dalk met so 'n sentimeter of twee verskil, maar jy sal 'n goeie idee kry.

Grootte
Skouer
Bors 
Lengte
Mou
S
52
106
59
49
M
54
110
60
49
L
57
116
62
50


Size
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
S
S
R 390.00/ea
R 0.00
R 390.00/ea R 0.00
M
M
R 390.00/ea
R 0.00
R 390.00/ea R 0.00
L
L
R 390.00/ea
R 0.00
Sold out
R 390.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart