Skip to product information
1 of 5

Skooldae of St. Patrick's Day - geniet dit gestreep!

Skooldae of St. Patrick's Day - geniet dit gestreep!

Regular price R 380.00
Regular price Sale price R 380.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Ek't regtig nooit gedink dat iets naby aan 'n skool- of tennistrui ooit vir my mooi sou wees nie. Skooldae is nie my gunsteling-herinnering nie. Maar die storie "Skooldae" op televisie was wel! En as jy oud genoeg is om dit te kan onthou, sal jy ook hiervan hou! Blykbaar het die trui ook eintlik meer met St. Patrick's Day as Skooldae te make - nes jy wil 🙂  

Kry vir Jou 'n trui.

Hierdie produk is beperk en voorraadvlakke word nie noodwendig aangevul nie - maar  nuwe opsies sal beskikbaar wees.

Die mates is in sentimeter en van die top self - sodat jy kan sien hoe lank die moue, skouers, en lyfgedeelte is. Omrede die top op 'n plat oppervlak gemeet is, kan dit dalk met so 'n sentimeter of twee verskil, maar jy sal 'n goeie idee kry. 

Grootte
Skouer
Bors 
Lengte
Mou
S
60
116
60
53
M
62
120
61
53
L
65
126
62
54

 

Size
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
S
S
R 380.00/ea
R 0.00
R 380.00/ea R 0.00
M
M
R 380.00/ea
R 0.00
R 380.00/ea R 0.00
L
L
R 380.00/ea
R 0.00
R 380.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart