Skip to product information
1 of 5

Wees uitstaande

Wees uitstaande

Regular price R 390.00
Regular price Sale price R 390.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Soms moet jy bloot maar jou eie lig laat skyn, nie waar nie? Ander kere is daar mense wat jou help om dit te doen. As kind het ek 'n kortmou-sweetpak in hierdie kleure gehad. In die buurdorp se winkel was ek onseker daaroor, maar 'n dag later terug op die plaas het ek diep bedroef vir my ma vertel dat ek dit eintlik vreeslik graag wou hê. Die volgende week het sy spesiaal gery om dit vir my te gaan koop. Ek was tien jaar oud en onthou tot vandag toe die vreudge van daardie verrassing.

Kry vir Jou 'n trui.

Hierdie produk is beperk en voorraadvlakke word nie noodwendig aangevul nie - maar  nuwe opsies sal beskikbaar wees.  

Die mates is van die top self - sodat jy kan sien hoe lank die moue, skouers, en lyfgedeelte is. Omrede die top op 'n plat oppervlak gemeet is, kan dit dalk met so 'n sentimeter of twee verskil, maar jy sal 'n goeie idee kry. 

Grootte
Skouer
Bors 
Lengte
Mou
S
54
102
60
49
M
56
106
61
49
L
59
112
62
50

Size
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
S
S
R 390.00/ea
R 0.00
Sold out
R 390.00/ea R 0.00
M
M
R 390.00/ea
R 0.00
R 390.00/ea R 0.00
L
L
R 390.00/ea
R 0.00
R 390.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart