Skip to product information
1 of 9

Sleutelhouer sakkie

Sleutelhouer sakkie

Regular price R 55.00
Regular price Sale price R 55.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

So 'n sleutelhouer sakkie kan jou baie geld spaar (en dit gaan nog baaaaiiiie lank vat voordat jy sonder kontant in Suid-Afrika kan regkom 😁). My skoonma het altyd kleingeld in die bakkie voor haar motor se ratstok gebêre vir karwagte, toilette, en mense wat 'n geldjie vra. Baie benoud laat weet sy op 'n dag dat haar motor glad nie in trurat wil gaan nie. Lang (en baie, baie duur) storie kort... daar het 'n R5 munstuk in die ratstok se gleuf beland 👀 moenie dat dit met jou gebeur nie!

Kry vir Jou 'n katoen sleutelhouer sakkie. 

Color: Yellow
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
Sleutelhouer sakkie
Yellow
Yellow
R 55.00/ea
R 0.00
R 55.00/ea R 0.00
Sleutelhouer sakkie
Blue
Blue
R 55.00/ea
R 0.00
R 55.00/ea R 0.00
Sleutelhouer sakkie
Pink
Pink
R 55.00/ea
R 0.00
R 55.00/ea R 0.00
Sleutelhouer sakkie
Bright pink
Bright pink
R 55.00/ea
R 0.00
R 55.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart