1
/
of
3
Bergtop heelHAKKE
Bergtop heelHAKKE
Regular price
R 139.00
Regular price
Sale price
R 139.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
As jy verwag dat jou voete jou teen 'n berg op moet dra, gee dit so 'n bietjie Bergtop. ’n Verfrissende geur wat aanklop met malva, kuier met jenewer, groet met tiemie, en jou hakke heel en moedig laat.
Smeer daagliks aan droë of growwe hakke (of soos benodig). Vir die beste resultate, trek vir minstens 20 minute kouse aan na aanwending.
Hierdie 125 ml hakskeenroom is met essensiële olies gemaak en met die hand gemeng.
Kry vir Jou hakke 'n bietjie Bergtop.
Ingredients: Petrolatum Jelly, Vegetable Glycerine, Corn Starch, Essential Oils (Pelargonium graveolens, Cymbopogon martinii, Juniperus communis, Thymus vulgaris).
Share
