1
/
of
2
Bergtop LekkerLUG
Bergtop LekkerLUG
Regular price
R 169.00
Regular price
Sale price
R 169.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Soms het jy 'n goeie hupstoot nodig, of jy voel dalk oorgehaal en kort net 'n meeloper om saam met jou die bergtop te klim - ’n verfrissende geur wat aanklop met malva, kuier met jenewer, groet met tiemie, en jou omvou met nuwe moed en sekerheid.
Hierdie 200 ml room mist is met essensiële olies gemaak en met die hand gegooi.
Kry vir Jou bergtop.
Ingredients: Alcohol Denat., Aqua, Essential oils (Pelargonium graveolens, Cymbopogon martinii, Juniperus communis, Thymus vulgaris).
Share
