Skip to product information
1 of 3

Corning ware oondbak

Corning ware oondbak

Regular price R 350.00
Regular price Sale price R 350.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Ek is seker dit was hierdie oondbak waarvan die vrou in die volgende storie gepraat het: Sy het skaapboud gemaak en die een punt afgesny voor sy dit in die oond gesit het. Haar dogtertjie wou weet hoekom sy dit doen.

"Ek weet nie," het die vrou geantwoord, "dis hoe ek by jou ouma geleer het.

Toe die ouma later opdaag vir ete, besluit die ma en dogtertjie om haar te vra oor die skaapboud se punt wat afgesny moet word.

"Ek weet nie," het die ouma geantwoord, "ek't gesien my ma doen dit so."

Omdat die oumagrootjie steeds geleef het, het hulle almal die volgende dag by haar in die aftreeoord gaan tee drink om oor skaapbout se afgesnyde punt te vra.

Die oumagrootjie het verbaas gefrons: "Die oondbak wat ek gehad was te klein vir die hele boud."

Nou ja, maak van die storie wat jy moet. x

Kry vir jou 'n oondbak. 

Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.

View full details
Your cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
Corning ware oondbak
Corning ware oondbak
Corning ware oondbak
R 350.00/ea
R 0.00
R 350.00/ea R 0.00