1
/
of
3
Corning ware potjies
Corning ware potjies
Regular price
R 500.00
Regular price
Sale price
R 500.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Dis hoekom mense in die 1970's almal skraal was - die potjies het nie plek gehad vir ooreet nie. Jy kan net genoeg rys, pampoen, en spinasie maak vir elke mense om 'n skeppie te kry - nie drie of vier nie. Iewers in my kleintyd het ons by iemand geëet wat stowe-vrugte in so bakkie bedien het - dankie tog dit was ook min ;-)
Kry vir jou 'n porsie-potjies.
Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.
Share
