Skip to product information
1 of 3

Corning ware pan

Corning ware pan

Regular price R 350.00
Regular price Sale price R 350.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Dit bly vir my vreemd dat kookware al hoe groter word, en gesinne al hoe kleiner. In die 1970's het cool tannies hulle groot gesinne gevoer uit hierdie tipe potte/panne uit. En daar was genoeg vir almal. Terwyl ek hierdie afgeneem het, kon ek my ouma se bobotie ruik, al was die pan silwerskoon en leeg.

Kry vir jou 'n pan. 

Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.

View full details
Your cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
Corning ware pan
Corning ware pan
Corning ware pan
R 350.00/ea
R 0.00
R 350.00/ea R 0.00