1
/
of
2
Bergtop meditasie
Bergtop meditasie
Regular price
R 10.00
Regular price
Sale price
R 10.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie meditasie is deur die Bergtop lekkerLUG geïnspireer, maar kan ook daarsonder geniet word 😉Ek wou nog altyd graag mediteer, maar kon dit nog nooit regkry nie. Miskien, het ek gedink, moet ek iets in Afrikaans probeer. En in cool tannie-styl. Ek is doodseker hiedie sal vir jou ook werk. Jy kry:-
- 'n 5-minute meditasie wat fokus op moed.
- 8 digitale kaartjies (4 is ernstig, en 4 is tong-in-die-kies).
- Dieselfde 8 kaartjies in 'n hoë-kwaliteit PDF wat jy kan uitdruk.
Sodra jy die produk aankoop, kry jy 'n skakel waar jy die meditasie en kaartjies drie keer kan aflaai.
(Slegs vir persoonlike gebruik.)
Share
