1
/
of
5
Draadmandjie
Draadmandjie
Regular price
R 50.00
Regular price
Sale price
R 50.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie herinner my aan my alternatiewe tienerjare. Toe Cranberries, REM, Smashing Pumpkins, en Oasis onder andere in my ore geblêre het. 'n Mens kon nooit saamsing nie omdat dit onmoontlik was om die woorde te hoor - want jy't dit van die radio af opgeneem of die tape het getrek. O, die goeie ou dae 😉 Jy kan nou vars vrugte in hierdie mandjie bêre om op te maak vir die ongesonde gewoontes van jou jeug.
Kry vir Jou 'n draadmandjie.
Share
