Skip to product information
1 of 3

Droomdag heelHAKKE

Droomdag heelHAKKE

Regular price R 139.00
Regular price Sale price R 139.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Veral wanneer jy bietjie jou skoene wil uitskop... het jou hakke Droomdag nodig. ’n Verfrissende geur wat aanklop met malva, kuier met jenewer, groet met tiemie, en jou hakke heel en rustig laat.

Smeer daagliks aan droë of growwe hakke (of soos benodig). Vir die beste resultate, trek vir minstens 20 minute kouse aan na aanwending.

Hierdie 125 ml hakskeenroom is met essensiële olies gemaak en met die hand gemeng. 

Kry vir Jou hakke 'n bietjie Droomdag.

Ingredients: Petrolatum Jelly, Vegetable Glycerine, Corn Starch, Essential Oils (Citrus reticulata, Neroli, Cananga odorata, Pogostemon cablin).

View full details
Your cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
Droomdag heelHAKKE
Droomdag heelHAKKE
Droomdag heelHAKKE
R 139.00/ea
R 0.00
R 139.00/ea R 0.00