1
/
of
2
Droomdag LekkerLUG
Droomdag LekkerLUG
Regular price
R 169.00
Regular price
Sale price
R 169.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Party dae, of aande, kort jy net 'n bietjie kalmte. Iets wat jou sonder te veel moeite laat asem haal sodat jy diep in jou wese kan onthou waaroor alles eintlik gaan - ’n kalmerende geur wat aanklop met sitrus, kuier met parfuumboom, groet met patchouli, en jou omvou met rustige harmonie.
Hierdie 200 ml room mist is met essensiële olies gemaak en met die hand gegooi.
Kry vir Jou bertop.
Ingredients: Alcohol Denat., Aqua, Essential oils (Citrus reticulata, Neroli, Cananga odorata, Pogostemon cablin).
Share
