Skip to product information
1 of 7

Egiptiese kilim-mat muurspieël

Egiptiese kilim-mat muurspieël

Regular price R 380.00
Regular price Sale price R 380.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Toe ek klein was, was oorsese reise baie eksoties - ek het net een cool tannie geken wat al oorsee was. Sy het sulke vreemde voorwerpe in haar huis gehad van "ander lande" af. Sommige goed het my bang gemaak (dit was net te vreemd vir 'n vyfjarige) en ander goed het my baie opgewonde gemaak. Hoewel sy nie iets van Egipte af gehad het nie, herinner hierdie spieëls my aan daardie gevoel van verwondering. 

Ek soek 'n goeie huis vir albei. As jy kans sien? 🫣 Anders kan jy maar net een kry en vir altyd wonder waarheen is die ander een 😅

Kry vir Jou spieëls met 'n storie.

Ontwerp
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
Egiptiese kilim-mat muurspieël
Met deurtjies
Met deurtjies
R 380.00/ea
R 0.00
R 380.00/ea R 0.00
Egiptiese kilim-mat muurspieël
Sonder deurtjies
Sonder deurtjies
R 380.00/ea
R 0.00
R 380.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart