1
/
of
8
Groen fluweel Suzani baadjie
Groen fluweel Suzani baadjie
Regular price
R 1,500.00
Regular price
Sale price
R 1,500.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie stop-in-jou-spore baadjie word handgemaak in Indië - stadig, ekovriendelik, kunstig. Die afwerking is duidelik 'n kuns was geslagte lank al deur vaardige hande vloei. Wanneer jy dit aantrek, voel jy soos 'n storie wat vertel moet word. Ek voel jy moet ten minste een so 'n skepping in kas hê. Of twee.
Hierdie baadjie is gemerk "medium" - maar die mates word gegee. Meet liewer, ons het al geleer dat groottes grootliks 😉 tussen lande verskil.
Share
