1
/
of
5
Groot blik-kruik
Groot blik-kruik
Regular price
R 80.00
Regular price
Sale price
R 80.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Maak nie saak hoe modern jou badkamer is nie, dit kort 'n kruik. Een wat lyk asof dit kan werk en niemand daarvoor jammer hoef te wees nie. Maar ook mooi, met 'n klein stukkie trotse nostalgie. My liefde vir kruike kom uit my kinderdae uit - ek het een in my gunstelingstorieboek gesien en deesdae staan my ouma se kruik in my badkamer (dis nie hierdie een nie! 😉)
Kry vir Jou 'n kruik.
Share
