Skip to product information
1 of 6

Kort houtstok

Kort houtstok

Regular price R 150.00
Regular price Sale price R 150.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Hierdie is net knuppels as jy wil hê dit moet wees. Vir my is dit mooi houtwerk. Ek is mal oor die houtnerf wat so duidelik sigbaar is, en ook die donker kwas op die ligter stok. Dit het dadelik my oog gevang en ek het begin droom oor hoe dit as dekor-items gebruik kan word.

Destyds in die 1980's het die houtsneewerk-gier my ma ook gepak en ek het vir ure lank sit en kyk hoe sy patroontjies uit hout krap. Oukei, dit was dalk net drie goed, maar dit het my nietemin bygebly. Al het ek in my jongerdae al wat 'n houtding is toegeverf, het ek deesdae 'n nuwe liefde vir hout (sonder verf!).

Kry vir jou kort houtstokke. 

Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.

Shade
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
Kort houtstok
Dark
Dark
R 150.00/ea
R 0.00
R 150.00/ea R 0.00
Kort houtstok
Light
Light
R 180.00/ea
R 0.00
R 180.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart