Skip to product information
1 of 4

Hout leesstaander

Hout leesstaander

Regular price R 380.00
Regular price Sale price R 380.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Ek hou van tegnologie en gebruik dit graag. Ek sou nooit op skool geslaag het sonder 'n sakrekenaar nie, en ek is mal oor my foon, rekenaar, WiFi, AI, en wil bitter graag in 'n selfaangedrewe kar ry...eendag. Maar. Ek soek 'n boek met papierblaaie. Ek kan enigiets digitaal lees, behalwe 'n boek. Ek is lief, lief vir boeke met blaaie. 'n Boek met blaaie kry lewe en "vertel" 'n storie. Hierdie leesstaander is ook so. Dit vertel 'n storie. Dit het swaargekry, gelag, gehuil, geleer, gewonder, en gedroom - saam met al die boeke wat dit al vasgehou het. 

Kry vir Jou 'n leesstaander met siel.  

View full details
Your cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
Hout leesstaander
Hout leesstaander
Hout leesstaander
R 380.00/ea
R 0.00
R 380.00/ea R 0.00