Skip to product information
1 of 6

Klasieke asbakkies

Klasieke asbakkies

Regular price R 30.00
Regular price Sale price R 30.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

My beste vriendin se ma het gerook. Sy was 'n cool tannie. Dit was ook net in hulle huis wat dit vir my lekker geruik het - deels, het ek later besef, omdat die tannie die sigaretreuk met baie duur parfuum probeer verdoesel het. Elke keer wanneer ek 'n retro-asbakkie sien, mis ek haar. Wel, die meeste asbakkies is seker deesdae retro - ek glo nie daar is meer 'n groot mark daarvoor nie. 

Ek voel elke huis kort 'n retro-asbakkie. Selfs al gebruik jy dit net ter selfverdeging (noudat meeste ander wapens taboe is). 

Kry vir jou asbakkies. 

Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.

Size
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
Klasieke asbakkies
Small
Small
R 30.00/ea
R 0.00
R 30.00/ea R 0.00
Klasieke asbakkies
Large
Large
R 80.00/ea
R 0.00
R 80.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart