Skip to product information
1 of 8

Handgedraaide houtbakkies

Handgedraaide houtbakkies

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Ek skrik steeds elke keer wanneer hout my asem wegslaan. Vir 'n baaaaaie lang tyd in my lewe het ek alles wat wou-wou hout wees toegeverf. (En jare later met baie moeite weer afgeskuur). My man (by wie se winkel ek die onthougoed gaps) het op 'n kol gesukkel om 'n kassie te verkoop. Hy vat toe van my krytverf om die kassie mee op te kikker. Die verf was skaars droog toe iemand uitasem by die winkel instorm om die kassie (wat minute tevore met 'n vars laag verf aanlyn gelys is) vir sy vrou te koop.

"Dankie tog!" het die man uitgeroep toe hy hoor die kassie is nog beskikbaar. "My vrou soek al maande lank so een om af te skuur."

Nou ja toe...

Kry vir jou 'n oulike houtbakkie. 

Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.

Size
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
Handgedraaide houtbakkies
Small
Small
R 60.00/ea
R 0.00
R 60.00/ea R 0.00
Handgedraaide houtbakkies
Large
Large
R 90.00/ea
R 0.00
R 90.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart