Skip to product information
1 of 8

Klasieke wekkers

Klasieke wekkers

Regular price R 350.00
Regular price Sale price R 350.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

O, tyd! Wat al hoe vinniger verbygaan hou ouer jy word. My ouma het so 'n klein rooi wekkertjie gehad wat kon toevou in 'n vierkantige omhulsel. As hulle kom kuier het, het die outjie tik-tik-tik op die bedkassie gestaan - sy het nooit daarsonder gereis nie. Daardie geluid herinner my steeds aan my ouma. Snaaks hoe die vinnige verloop van tyd my onrustig maak, maar die tik-tik-tik van elke sekonde eintlik gerustheid bring. Ek mis wekkers. 'n Slimfoon is baie handig en maak 'n mens beslis meer beskaafd wakker as daardie trrrrrrrrrr van 'n opwen wekker. Maar, tog. Mis dit. 

Kry vir jou 'n wekker. 

Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.

Color: Blue
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
Klasieke wekkers
Blue
Blue
R 350.00/ea
R 0.00
R 350.00/ea R 0.00
Klasieke wekkers
Green
Green
R 350.00/ea
R 0.00
R 350.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart