1
/
of
3
Klassieke Corning Ware-koffiekan
Klassieke Corning Ware-koffiekan
Regular price
R 250.00
Regular price
Sale price
R 250.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Uhm. Hierdie Corning Ware-koffieperkoleerders (spesifiek dié met metaalbande/handvatsels) word as gevaarlik beskou weens ’n massiewe terugroepaksie in 1979 deur die CPSC (Consumer Product Safety Commission) van 18,5 miljoen eenhede. Die epoksie wat die metaalhandvatsel/tuit aan die glasliggaam heg, kan faal, wat veroorsaak dat dit loskom en warm, skroeiende koffie mors.
Die item is dus BAIE skaars :-) en moet BAIE versigtig gebruik word. Ons het mos sedertdien geleer dat koffie nie skroeiend moet wees nie, nè? Sowat 60ºC as ek reg verstaan.
Dis dan so mooi...
Kry vir jou 'n koffiekan.
Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.
Share
