Skip to product information
1 of 3

Klassieke sifonbottel

Klassieke sifonbottel

Regular price R 350.00
Regular price Sale price R 350.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Julle! Selfs die pypie aan die binnekant van hierdie bottel is van glas...Wow. Dit dateer uit die dae voordat mikroplastiek oral beland het. Ek drink beslis nie genoeg water nie, maar uit hierdie bottel mag ek dalk genoeg inkry. Die teks voorop is fyntjies in geëts - hierdie bottel het my hart gesteel.

Kry vir jou 'n waterbottel. 

Ons Onthougoed het net een item van elke, maar kom loer gereeld in - ons lys kort-kort heerlike herinneringe.

View full details
Your cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
Klassieke sifonbottel
Klassieke sifonbottel
Klassieke sifonbottel
R 350.00/ea
R 0.00
R 350.00/ea R 0.00