1
/
of
3
Klein badsakkie
Klein badsakkie
Regular price
R 135.00
Regular price
Sale price
R 135.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie oulike sakkie is perfek vir reis-grootte produkte, of vir grimering. Ek het so 'n tipe sakkie in my handsak met die nodige dinge in (lipstiffie, room, pynpille, ens.) wat ek dan van een handsak na die volgende kan skuif sonder om alles die heeltyd oor te pak. You can thank my later 😉
Kry vir Jou 'n katoen badsakkie wat met plastiek uitgevoer is.
Share
