Skip to product information
1 of 5

Leer kaarthouer

Leer kaarthouer

Regular price R 190.00
Regular price Sale price R 190.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Ek weet nie hoe lank ons nog gaan kaarte gebruik nie. Dit maak my amper nostalgies. Ek onthou nog my heel eerste bankkaart - 'n Denimkaart van Volkskas. En ek onthou nog die eerste keer toe ek dit gebruik het om R5 by die kitsbank te trek... if only we knew... Maar tot tyd en wyl jy nog kaarte kan gebruik, is hierdie 'n lieflike geskenk vir enige man in jou lewe. 

Kry vir Jou 'n leer kaarthouer. 

Engraving
View full details
Your cart
Variant Variant total Quantity Price Variant total
Leer kaarthouer
Best Dad
Best Dad
R 190.00/ea
R 0.00
R 190.00/ea R 0.00
Leer kaarthouer
None
None
R 190.00/ea
R 0.00
R 190.00/ea R 0.00

View cart
0

Total items

R 0.00

Product subtotal

Taxes included. Discounts and shipping calculated at checkout.
View cart