1
/
of
5
Meditasie bondel
Meditasie bondel
Regular price
R 30.00
Regular price
Sale price
R 30.00
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie meditasie bondel sluit die Woudlig, Bergtop, Droomdag, en Sonsoen-pakette in - teen 'n lekker afslag prys. Jy kan dit met of sonder die meëgaande lekkerLUG geniet. 😉Ek wou nog altyd graag mediteer, maar kon dit nog nooit regkry nie. Miskien, het ek gedink, moet ek iets in Afrikaans probeer. En in cool tannie-styl. Ek is doodseker hiedie sal vir jou ook werk. Jy kry:-
- Vier 5-minuut meditasies wat onderskeidelik fokus op vrede, moed, harmonie, en lig en lag.
- 32 digitale kaartjies (16 is ernstig, en 16 is tong-in-die-kies).
- Dieselfde kaartjies in 'n hoë-kwaliteit PDFs wat jy kan uitdruk.
Sodra jy die produk aankoop, kry jy 'n skakel waar jy die meditasies en kaartjies drie keer kan aflaai.
(Slegs vir persoonlike gebruik.)
Share
