Skip to product information
1 of 6

Sitplek kussingsloop - turkoois

Sitplek kussingsloop - turkoois

Regular price R 690.00
Regular price Sale price R 690.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Hierdie is vir mense wat klaar is met sag en subtiel sit. Jy is oor dit. Jy voel nie meer skuldig om te sit nie, en jy sit waar jy wil. En hoe jy wil. Jy skrik ook nie vir kleur nie, en "in pas" of "bymekaar pas" is nie dinge waarmee jy tyd mors nie. Jy LEWE. Hoor, hoor! Aan die een kant is Kry vir Jou, en aan die ander kant 'n unieke ontwerp.   

Grootte: 60cm by 60cm.

BELANGRIK: Ons verkoop net die kussingoortreksel, sonder kussingbinne (inner). Jy kan 'n kontinentale kussing as "inner" koop - dis baie billik geprys by meeste linnewinkels (gewoonlik tussen R60 en R150). Om die binnekant saam te stuur verhoog die risko op skade aansienlik - en dit wil ons nie hê nie! Die kussingbinne is ook baie groot om te verskeep. Ons verpak eerder vir jou die oortreksel netjies en veilig in 'n boksie om die skade-risiko te beperk.

Kry vir Jou 'n kussingoortreksel.

Afhangende van ons voorraadvlakke en bestelvolume kan dit 3 tot 10 werksdae duur om die produk te vervaardig. Ons laat weet jou sodra dit gestuur is. 

View full details
Your cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
Sitplek kussingsloop - turkoois
Sitplek kussingsloop - turkoois
Sitplek kussingsloop - turkoois
R 690.00/ea
R 0.00
R 690.00/ea R 0.00